HEMELBESEM IS DOPE
Welcome
Aweh! HemelBesem is the name! Heaven’s broom. Die Besem van die Hemel! Hoekom? Ek is nie noodwendig lank nie, maar ek is verskriklik lank aan die binnekant. EK het ook ‘n lang tong/asem. My kop is in die wolke en my voete op die aarde. DIe goeie nuus is dat dit nie net vir my beskore is nie, maar vir almal wie deur my werk geraak is en word!
Media / Paparazzi / Nuus
WOERTS IN JOU HOEKIE!
GIGGITY!